Eksodus 1:18 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Egiptiese koning het die vroedvroue ontbied en vir hulle gevra: “Waarom doen julle dit? Waarom laat julle die seuntjies lewe?”

Eksodus 1

Eksodus 1:10-21