Die Openbaring 5:13-14 Afrikaans 1983 (AFR83)

13. Die hele skepping, alles in die hemel en op die aarde en onder die aarde en op die see, ja, alles wat daar is, het ek hoor sê:“Aan Hom wat op die troon sit, en aan die Lam, behoort die lof en die eer, die heerlikheid en die krag, tot in alle ewigheid.”

14. Die vier lewende wesens het gesê: “Amen!” En die ouderlinge het gekniel en God aanbid.

Die Openbaring 5