Die Openbaring 6:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek het gesien toe die Lam die eerste van die sewe seëls oopmaak; en ek het een van die vier lewende wesens hoor sê, soos die knal van 'n donderslag: “Gaan uit!”

Die Openbaring 6

Die Openbaring 6:1-5