Die Openbaring 3:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Kyk, Ek beskik dat van die lede van die sinagoge van die Satan, die mense wat daarop aanspraak maak dat hulle Jode is, en dit nie is nie, maar lieg — kyk, Ek sal maak dat hulle kom en voor julle kniel en erken dat Ek julle liefhet.

Die Openbaring 3

Die Openbaring 3:7-15