Die Openbaring 3:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek weet alles wat julle doen. Kyk, Ek het 'n deur voor julle oopgesluit en niemand kan dit weer toesluit nie. Ek weet dat julle min krag het, en tog het julle aan my boodskap vasgehou en My nie verloën nie.

Die Openbaring 3

Die Openbaring 3:5-9