Die Openbaring 3:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

Word wakker en versterk wat nog by julle oorgebly het, wat op die punt staan om dood te loop. Wat julle doen, vind Ek nie goed genoeg voor die oë van my God nie.

Die Openbaring 3

Die Openbaring 3:1-12