Die Openbaring 3:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Skrywe aan die leraar van die gemeente in Sardis:So sê Hy wat die sewe Geeste van God en die sewe sterre het:Ek weet alles wat julle doen. Ek weet dat julle die naam het dat julle lewe, en tog is julle dood.

Die Openbaring 3

Die Openbaring 3:1-4