Die Openbaring 22:17 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Gees en die bruid sê: “Kom!”En elkeen wat dit hoor, moet sê: “Kom!”En elkeen wat dors het, moet kom;elkeen wat die water van die lewe wil hê, moet dit kom kry, verniet!

Die Openbaring 22

Die Openbaring 22:10-18