Die Openbaring 22:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Ek, Jesus, het my engel gestuur om dit alles aan julle in die gemeentes te betuig. Ek is die Wortel, dit is, die Nakomeling van Dawid. Ek is die helder Môrester.”

Die Openbaring 22

Die Openbaring 22:12-21