Die Openbaring 21:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe het een van die sewe engele wat die sewe bakke het waarin die sewe laaste plae was, gekom en met my gepraat. “Kom,” het hy gesê, “ek sal jou die bruid wys, die vrou van die Lam.”

Die Openbaring 21

Die Openbaring 21:1-17