Die Openbaring 21:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek is toe deur die Gees meegevoer en die engel het my na 'n groot hoë berg toe geneem en die heilige stad Jerusalem vir my gewys, wat van God af uit die hemel uit afkom.

Die Openbaring 21

Die Openbaring 21:6-17