Die Openbaring 21:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die stad is vierkantig, net so lank as wat hy breed is. Hy het die stad toe met die meetstok gemeet. Die lengte, die breedte en die hoogte daarvan is dieselfde, twaalf duisend kilometer.

Die Openbaring 21

Die Openbaring 21:7-25