Die Openbaring 21:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die engel wat met my gepraat het, het 'n goue meetstok gehad om daarmee die stad self, sy poorte en sy muur te meet.

Die Openbaring 21

Die Openbaring 21:5-22