Die Openbaring 2:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

Elkeen wat kan hoor, moet luister na wat die Gees vir die gemeentes sê.Dié wat die oorwinning behaal, sal beslis nie deur die tweede dood getref word nie.

Die Openbaring 2

Die Openbaring 2:2-19