Die Openbaring 2:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

Moenie bang wees vir wat julle alles gaan ly nie. Kyk, die duiwel gaan party van julle in die tronk laat gooi, sodat julle in beproewing sal kom, en julle sal tien dae lank baie swaar kry. Bly getrou tot die dood toe, en Ek sal julle die lewe as kroon gee.

Die Openbaring 2

Die Openbaring 2:9-15