Die Openbaring 16:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die mense is deur 'n groot hitte gebrand, en hulle het die Naam gelaster van God wat die mag oor hierdie plae het. En hulle het hulle nie bekeer nie en aan Hom nie die eer gegee nie.

Die Openbaring 16

Die Openbaring 16:5-16