Die Openbaring 16:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die vyfde engel het toe sy bak op die troon van die dier uitgegooi, en daar het duisternis oor die koninkryk van die dier gekom. Die mense het hulle tonge stukkend gebyt van die pyn

Die Openbaring 16

Die Openbaring 16:7-17