Die Openbaring 16:19 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die groot stad het in drie dele geskeur, en die stede van die nasies het inmekaargestort. God het ook nie vergeet om vir die grote Babilon die beker met die wyn van sy gloeiende toorn te gee nie.

Die Openbaring 16

Die Openbaring 16:11-21