Die Openbaring 16:18 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe het daar weerligstrale, dreunings en donderslae gekom. Daar was ook 'n groot aardbewing soos daar nog nie was vandat die mens op die aarde gekom het nie, so 'n geweldige groot aardbewing was dit.

Die Openbaring 16

Die Openbaring 16:12-20