Die Openbaring 15:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die tempel het vol rook geword vanweë die heerlikheid en die mag van God, en niemand kon in die tempel ingaan voordat die sewe plae van die sewe engele hulle einde bereik het nie.

Die Openbaring 15

Die Openbaring 15:2-8