Die Openbaring 15:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

Een van die vier lewende wesens het toe aan die sewe engele sewe goue bakke gegee, gevul met die toorn van God, van Hom wat tot in alle ewigheid lewe.

Die Openbaring 15

Die Openbaring 15:4-8