Die Openbaring 14:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dit is hulle wat hulle nie met vrouens besoedel het nie; hulle het kuis gebly. Hulle volg die Lam waar Hy ook al gaan. Hulle is onder die mense uit losgekoop as eerstelinge vir God en vir die Lam.

Die Openbaring 14

Die Openbaring 14:1-14