Die Openbaring 14:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hierdie mense sing 'n nuwe lied daar voor die troon en voor die vier lewende wesens en die ouderlinge. Niemand anders as net hierdie honderd vier en veertig duisend mense, wat van die aarde af losgekoop is, kon hierdie lied leer nie.

Die Openbaring 14

Die Openbaring 14:1-9