Die Openbaring 13:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die dier wat ek gesien het, het soos 'n luiperd gelyk. Sy pote was soos dié van 'n beer en sy bek soos dié van 'n leeu. Die draak het sy mag, sy troon en groot gesag aan hom gegee.

Die Openbaring 13

Die Openbaring 13:1-12