Die Openbaring 13:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

En toe het ek 'n dier uit die see uit sien kom met tien horings en sewe koppe. Op sy horings was daar tien heerserskrone en op sy koppe godslasterlike name.

Die Openbaring 13

Die Openbaring 13:1-3