Die Openbaring 12:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Sy stert het 'n derde van die sterre van die hemel saamgesleep en hulle op die aarde gegooi. Die draak het voor die vrou gestaan wat op die punt was om 'n kind te kry. Hy wou haar kind verslind sodra sy hom in die wêreld bring.

Die Openbaring 12

Die Openbaring 12:1-9