Die Openbaring 11:19 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe het God se tempel, wat in die hemel is, oopgegaan, en sy verbondsark wat in sy tempel is, het sigbaar geword. Daar het toe weerligstrale, dreunings, donderslae, 'n aardbewing en 'n groot haelstorm gekom.

Die Openbaring 11

Die Openbaring 11:16-19