Die Openbaring 11:18 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die nasies was woedend,maar nou het die tyd vir u oordeel gekom.Die eindtyd het aangebreek: die dooies word geoordeel;aan u dienaars, die profete,en aan die gelowiges,dié wat U vrees, klein en groot, word hulle loon gegee;en dié wat die aarde vernietig, word vernietig.”

Die Openbaring 11

Die Openbaring 11:11-19