Deuteronomium 7:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jy is 'n volk wat vir die Here jou God afgesonder is. Vir jou het die Here jou God gekies om uit al die volke op die aarde sy eiendomsvolk te wees.

Deuteronomium 7

Deuteronomium 7:5-15