Deuteronomium 7:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Maar wat jy met die nasies moet doen, is dit: breek hulle altare af, breek hulle klippilare stukkend, kap hulle gewyde pale in stukkies en verbrand hulle afgodsbeelde.

Deuteronomium 7

Deuteronomium 7:1-14