Deuteronomium 33:21 Afrikaans 1983 (AFR83)

Gad het die beste vir hom gekies,want sy land is 'n uitsoekdeel, 'n terrasland.Gad het met die leiers van die volk gekomen die wil van die Here gedoenen saam met Israel die bepalings van die Here nagekom.”

Deuteronomium 33

Deuteronomium 33:18-24