Deuteronomium 31:29 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek weet julle sal na my dood julle ondergang soek deur te verontagsaam wat ek julle beveel het. Wanneer julle in die toekoms doen wat verkeerd is in die oë van die Here, en Hom tart met wat julle doen, sal rampe oor julle kom.”

Deuteronomium 31

Deuteronomium 31:28-30