Deuteronomium 31:28 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maak vir my julle beamptes en al die leiers van julle stamme bymekaar sodat ek al hierdie woorde vir hulle kan sê en die hemel en die aarde as getuies teen hulle kan inroep.

Deuteronomium 31

Deuteronomium 31:23-30