Deuteronomium 30:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dit is ook nie oorkant die see nie, sodat jy nie hoef te sê: ‘Wie sal vir ons oorvaar na die oorkant toe om die gebod vir ons te gaan haal en ons dit mee te deel sodat ons daarvolgens kan lewe’ nie.

Deuteronomium 30

Deuteronomium 30:12-15