Deuteronomium 30:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dit is nie in die hemel nie, sodat jy nie hoef te sê: ‘Wie sal vir ons opklim hemel toe om die gebod vir ons te gaan haal en ons dit mee te deel sodat ons daarvolgens kan lewe’ nie.

Deuteronomium 30

Deuteronomium 30:6-17-18