Deuteronomium 28:33 Afrikaans 1983 (AFR83)

'n Volk wat jy nie ken nie, sal die opbrengs eet van jou lande en alles waarvoor jy jou afsloof. Daar sal deurentyd net verdrukking en swaarkry vir jou wees,

Deuteronomium 28

Deuteronomium 28:30-35