Deuteronomium 28:32 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jou seuns en dogters sal aan 'n vreemde volk gegee word terwyl jy toekyk, en jou oë sal ingee soos jy die hele dag kyk of hulle terugkom, maar jy sal niks daaraan kan doen nie.

Deuteronomium 28

Deuteronomium 28:25-35