Deuteronomium 27:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Wanneer jy deurtrek om die land in te gaan, die land wat die Here jou God aan jou sal gee, die land wat oorloop van melk en heuning, soos die Here jou God aan jou voorvaders beloof het, moet jy al die woorde van hierdie wet op die klippe skryf.

Deuteronomium 27

Deuteronomium 27:1-5