Deuteronomium 27:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

Wanneer jy deur die Jordaanrivier trek op pad na die land toe wat die Here jou God aan jou gee, moet jy groot klippe opstapel en hulle met kalk afwit.

Deuteronomium 27

Deuteronomium 27:1-6