Deuteronomium 24:21 Afrikaans 1983 (AFR83)

Wanneer jy jou wingerd oes, mag jy nie agterna weer gaan oes nie. Wat agtergebly het, moet bly vir 'n vreemdeling of 'n weeskind of 'n weduwee.

Deuteronomium 24

Deuteronomium 24:18-22