Deuteronomium 24:20 Afrikaans 1983 (AFR83)

Wanneer jy olywe afslaan van jou olyfboom af, mag jy nie agterna weer gaan afslaan nie. Wat agtergebly het, moet bly vir 'n vreemdeling of 'n weeskind of 'n weduwee.

Deuteronomium 24

Deuteronomium 24:10-22