Deuteronomium 23:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dit is omdat hulle jou nie van kos en water voorsien het toe julle uit Egipte getrek het nie en hulle vir Bileam seun van Beor uit Petor in Mesopotamië gehuur het om jou te vervloek.

Deuteronomium 23

Deuteronomium 23:1-14