Deuteronomium 23:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Geen Ammoniet of Moabiet mag lid van die gemeente word nie. Niemand uit hulle nageslag mag ooit lid van die gemeente word nie, selfs nie eers een van die tiende geslag nie.

Deuteronomium 23

Deuteronomium 23:1-13