Deuteronomium 23:18 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Wanneer jy 'n gelofte afgelê het, mag jy nie die loon van 'n prostituut, of dit nou dié van 'n man of 'n vrou is, na die huis van die Here jou God toe bring nie. Hy het 'n afkeer van hierdie twee dinge.

Deuteronomium 23

Deuteronomium 23:8-23