Deuteronomium 20:18 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle mag julle nie leer om al die afskuwelike afgodsbeelde te maak wat hulle vir hulle as gode gemaak het nie. Hulle mag julle nie teen die Here julle God laat sondig nie.

Deuteronomium 20

Deuteronomium 20:12-20