Deuteronomium 20:17 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jy moet die Hetiete, Amoriete, Kanaäniete, Feresiete, Hewiete en Jebusiete om die lewe bring as 'n banoffer aan die Here jou God soos Hy jou beveel het.

Deuteronomium 20

Deuteronomium 20:15-18