Deuteronomium 20:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Wanneer jy teen jou vyande gaan oorlog maak en jy merk hulle het perde en strydwaens en hulle is meer as jy, moet jy nie vir die vyande bang wees nie. Die Here jou God wat jou uit Egipte laat trek het, is by jou.

Deuteronomium 20

Deuteronomium 20:1-6