Deuteronomium 19:21 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jy mag so 'n persoon nie genade betoon nie: 'n lewe vir 'n lewe, 'n oog vir 'n oog, 'n tand vir 'n tand, 'n hand vir 'n hand en 'n voet vir 'n voet.”

Deuteronomium 19

Deuteronomium 19:20-21