Deuteronomium 18:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Die Levitiese priesters, die afstammelinge van Levi, sal nie tussen die Israeliete grond as besitting kry nie. Die hele Levistam sal die vuuroffers eet wat vir die Here gebring is, wat aan Hom behoort.

Deuteronomium 18

Deuteronomium 18:1-4