Deuteronomium 17:20 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dan sal hy hom nie bo sy volksgenote verhef en 'n haarbreedte afwyk van hierdie gebod nie. As hy gehoorsaam is, sal hy lank lewe in sy koninkryk, hy en sy seuns tussen sy volk Israel.”

Deuteronomium 17

Deuteronomium 17:14-20